MEDIA RELEASE:
SAMWU UNRULINESS & VIOLENCE
07 May 2008
 

MEDIA RELEASE - 07 May 2008

SAMWU UNRULINESS & VIOLENCE

The ACDP condemns the unruliness and violence that have taken place in the City centre on Monday and Tuesday during the Municipal Workers Union strike. This can result in the taxpayers having to foot the bill when it comes to claims against the Metro.

 The reason for the strike gets fuzzy when unruly behaviour takes over and causes damages that may result in unnecessary claims.

When will the strikers learn how to vent their dissatisfaction with issues without being destructive. Destructive behaviour cannot lead to positive outcomes.

 It is however a huge concern that there is a discrepancy between the Tshwane Metro and SAMWU, the Municipal Workers Union.

 This difference in opinion about whether the strike is legal or not, can cause un-lawful actions such as strewing rubbish and the alleged attack on a policewoman.

It is an urgent matter to get clarity on the status of the strike. The ACDP calls for this matter to be resolved as soon as possible even if it has to get resolved in the courts of justice.


AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro
079 498 6971
_______________________________________________________________________________________________________________________________


SAMWU ROMMELSTROOIERY EN BEWEERDE AANRANDING

"Dit is kommerwekkend dat die Tswane-metroraad 'n munisipale staking as onwettig en onbeskermd beskou, maar die stakers van die teendeel oortuig is," aldus die ACDP se woordvoerder in die Tshwane-metroraad en raadslid, me. AnneMarie Sparg.

"So 'n verskil in mening hou nie net die gevaar in dat die staking kan ontaard, soos met die rommelstrooiery en beweerde aanranding selfs van 'n polisievrou reeds gebeur het nie, maar dat die raad na afloop van die staking lank met gebakte pere opgeskeep gaan sit soos die gevolge ontrafel word.

"Dit is gebiedend noodsaaklik dat nou dyuidelikheid oor die staus van die staking verkry word, selfs al moet 'n dringende aansoek voor die hof gebring word," aldus me. Sparg.

"Die ACDP be-oordeel die wanorde en geweld wat met die staking gepaard gaan. Hierdie optredes lei noodwendig daartoe dat die belastingbetalende publiek wat vir die eise moet opdok, rug sal styfmaak en nog moeiliker met hul leër beursies vrede sal maak. Dis 'n uitdaging om aan 'n oproerige se eise gehoor te gee nie, en die vraag of die eise billik was, vervaag as dit op hierdie wyse gestel word."

AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro
079 498 6971