MEDIA RELEASE / MEDIA VRYSTELLING 25 Januarie 2008
WURMS IN WATER - waar kon die wurm vandaan?
Daar is nog 'n onsekerheid oor die oorsprong van wurms in Pierre van Ryneveld se kraan water.
Volgens
die nuutste inligting van 'n woordvoerder van die Tshwane Metro is dit
nie die Chironamids larwe nie wat vanoggend in die kraan water gevind
is nie.
Rietvlei laboratorium het die water van die Peirrre van
Ryneveld resevoir getoets en volgens hulle is daar ook geen probleem
met die resevoir se water nie.
Die inwoner Mnr Theuns Venter van
Peirre van Ryneveld het bewys van 'n rooierige deurskynende wurm wat
nog lewe, wat hy vanoggend uit die kraanwater gekry het.
AnneMarie Sparg ACDP Raadslid Tshwane Metro 0794986971 _________________________________________________________________________________________________________________________________________________
THE WORM RIDDLE
It
is not the Chironamids larva, according to the latest information from
the Tshwane Metro official, that was discovered in the tap water of Mr
Theuns Venter of Pierre van Ryneveld.
The Rietvlei laborotaries also confirmed this afternoon, that there is no larva in the reservoir feeding the area.
There
is a bit of confusion regarding the situation at this stage, as Mr
Venter described his find as a red transparent worm that came with the
water from the tap in the bathroom this morning.
He also reported that other residents have the same problem.
The ACDP is keeping a close eye on the situation.
AnneMarie Sparg ACDP Councillor Tshwane Metro 0794986971