MEDIA RELEASE:
ANC NOT CONCERNED ABOUT SAFETY OF RESIDENTS IN WATERKLOOF
24 January 2008
 

MEDIA RELEASE (Afrikaans hieronder)
24 January 2008

ANC NOT CONCERNED ABOUT SAFETY OF RESIDENTS IN WATERKLOOF

The ACDP is disappointed by the unacceptable attitude of the ruling party when it comes to the safety of residents in the Tshwane Metro.

The application for access control by First Ridge Estate in Waterkloof has been refused by the ANC.

Is political decisions and unity of the ANC more important than the safety of our residents?

What more can the residents do to make themselves safe?

How many more people must be killed in their own homes by the hands of criminals before the ANC will realise their that their political agendas are killing the people.

The current government is failing in more than one way to fulfill their mandate towards the citizens of South Africa.

We immediately think of the current electricity and crime issues.

We now clearly, more than ever before, need to change our government.

AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro
0794986971
_______________________________________________________________________________________________________________________________

MEDIA VRYSTELLING

ANC NIE GEPLA OOR DIE VEILIGHEID VAN INWONERS IN WATERKLOOF

Die ACDP is erg teleurgesteld oor die onaanvaarbare houding van die ANC wanneer dit te doen het met die veiligheid van die inwoners in die Tshwane Metro.

Die aansoek vir toegangs beheer in First Ridge in Waterkloof is van die tafel afgevee deur die ANC, tydens die Raadsvegadering vandag.

Wat meer kan die inwoners nou doen om hulle te beskerm.

Die Metro het gebuk gegaan onder 'n geweldige aantal van moord fooftogte die afgelope 4 maande.

Hoeveel mense moet nog vermoor word in hulle huise, deur die kriminele, voordat die veiligheid van inwoners, deur die besluite van die ANC nie meer beinvloed word deur hulle poitieke agendas nie.

Die huidige regering faal in meer as een opsig om hulle plig teenoor die burgers van die Republiek van Suid Afrika na te kom.

Ons hoef lank te dink nie en die huidige veiligheids en elekritsiteits situasie spring op soos 'n groot gevaar teken.

Ons het nou meer as ooit tevore nodig om van regering te verander.

AnneMarie Sparg
ACDP Raadslid Tshwane Metro
0794986971