MEDIA RELEASE: Dink weer oor noodtoestand, vra ACDP na aanval op bejaardes
14 December 2007
English below
MEDIA VERKLARING
Dink weer oor noodtoestand, vra ACDP na aanval op bejaardes
"Ons
vertrou dat die regering kennis geneem het daarvan dat selfs
oud-Minister Pik Botha, wat nou ook ‘n ANC-ondersteuner is, gevra het
dat die regering ‘n noodtoestand teen misdaad verklaar."
So sê
mnr. Renen van Niekerk, leier van die ACDP in Noordwes en NUK-lid, en
me. AnneMarie Sparg, ACDP-raadslid van Tshwane, in ‘n gesamentlike
verklaring.
Hulle het gereageer op die aanval op die 84-jarige
mnr. Isak Fourie, en sy 81-jarige vrou, Josina in hul huis op Ifafi,
Hartebeespoort.
Dié voorval het die nuus gehaal omdat die gewonde mev. Fourie die rowers met ‘n knuppel verdryf het.
“Ons
wens die egpaar ‘n baie geseënde 59ste huweliksherdenking toe, al is
dit ook in die hospitaalbed in Brits. Ons wens hulle ook ‘n
voorspoedige herstel toe.
Renen van Niekerk,082 440 6643 AnneMarie Sparg, 079 4986 971
The ACDP asks to rethink state of emergency - attack on elderly
In
a joint statement, Renen van Niekerk, North West leader and member of
the NEC, and Ms AnneMarie Sparg ACDP Councillor Tshwane Metro, states: "We
trust that the government took notice of the fact that Pik Botha
(former minister), now an ANC supporter, asked that a state of
emergency against crime be declared."
Another disconcerting
incident occurred where robbers attacked an elderly couple, 84 years
old Mr Isak Fourie and his 81 year old wife Josina, in their Ifafi
home, Hartebeespoort.
The wounded Mrs Fourie took courage and chased the robbers with a baton.
We would like to use this opportunity to wish the Fourie couple a blessed 59th wedding anniversary and a speedy recovery, even if it is in the Brits hospital.
Renen van Niekerk,082 440 6643 AnneMarie Sparg, 079 4986 971