MEDIA RELEASE: ANC racists – ACDP
6 September 2007
MEDIA RELEASE
ANC racists – ACDP
The ANC is now embarking on being racists more than ever before. They seem to focus on race rather than on good governance.
AnneMarie Sparg, ACDP Councilor of the Tshwane Metro, reacted to the
news that officials will not be allowed to procure anything less than
R30 000 from businesses that are white owned.
This decision would have caused a huge uproar if it were made in a Council meeting.
This is an absurd rule if we take into consideration that mixed
marriages are allowed in South Africa. This type of racism must be
stopped in order to create reconciliation and harmony in the country.
Why must everything be expressed in terms of race? This is totally
contradictory with the slogan of the Metro. "WE ARE THE SAME"
How can we be "THE SAME" with directives such as this from the Municipal Manager, Mr Kiba Kekana.
AnneMarie Sparg
ACDP Councillor Tshwane Metro
079 498 6971
ANC nou erg rassisties – ACDP
Die ANC is nou vinnig besig om in die annale van die geskiedenis bekend
te wil staan as die mees rassistiese regering wat die land nog geken
het. Indien nie diskriminasiegewys nie, dan minstens met rasbeheptheid.
So reageer die ACDP se woordvoerder in die Tshwane-Metroraad, me.
AnneMarie Sparg in reaksie op die nuus dat die amptenary nou opdrag het
om hoegenaamd nie klein sake-ondernemings met blanke eienaarskap te
oorweeg vir diensverskaffing van minder as R30 000 nie.
"Dit is skokkend. So iets sou 'n herrie veroorsaak het as dit voor die raad gedien het," aldus Sparg.
"Alles, maar alles, word nou in rasterme uitgedruk, en volg kort op die
hakke van 'n bepaling dat grondtransaksies in die toekoms ook kopers se
rasidentiteit moet aandui. Sonder rasseklassifikasie en met gemengde
huwelike is dit in elk geval 'n absurde oefening. Hierdie rassistiese
onsin moet dadelik gestaak word in belang van die harmonie en toekoms
van die land en sy mense."
Hoe kan die TSHWANE METRO dan onder hulle logo skryf, "WE ARE THE SAME" as hulle die blankes uitsluit?
AnneMarie Sparg
ACDP Raadslid Tshwane Metro
079 498 6971